'n Ma & 'n Mikrofoon
Africa Podcast Network
'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste. Die fokus is nie net babas en kinders se gesondheid nie, maar ook ma's se emosionele welstand. Hier sal jy saam lag vir daardie oomblikke wat net 'n ma kan verstaan - soos dat vyf minute alleen in die motor soms kan tel as "me-time"! Meer ernstige onderwerpe soos postpartum depressie, tantrums en boelies word egter ook openlik bespreek. Alledaagse én bekende ma's kom kuier ook in die ateljee om hulle stories te deel. 'n Ma & 'n Mikrofoon sal jou inspireer, bemagtig en herinner dat jy (ten spyte daarvan dat jy soms twyfel) altyd die beste ma is vir jou kind. 'n Ma & 'n Mikrofoon is a podcast that reflects the world of the modern Afrikaans mom. Host Daniëlla van Heerden (herself a mom of two) engages in candid conversations with experts and special guests. The focus extends beyond the health of babies and children to encompass the emotional well-being of mothers. Here, you'll share laughter for those moments only another mom can understand – like how five minutes alone in the car can sometimes count as "me-time"! However, more serious topics such as postpartum depression, tantrums, and bullying are also openly discussed. Everyday and well-known moms alike drop by the studio to share their stories. 'n Ma & 'n Mikrofoon will inspire, empower, and remind you that, despite moments of doubt, you are always the best mom for your child.
Categorias: Educación
Escuchar el último episodio:
Terwyl 'n Ma & 'n Mikrofoon 'n produksiebreek neem en werk aan nuwe inhoud, deel ons weer van ons gewildste episodes. En met die vakansie en feestyd wat voorlê is dié episode oor waterveiligheid baie belangrik. Daniëlla praat met Petro Meyer, 'n sweminstrukteur van die NSRI, oor waterveiligheid, reëls en mites. Dis ook die storie van Suzanne Smit, en haar dogtertjie wat verdrink het. Suzanne het haar, in haar eie woorde, "weer lewendig gebid". Hierdie is 'n ma se getuienis, en 'n storie wat sy deel oor waterveiligheid wat ook ander kinders se lewens kan red. While 'n Ma & 'n Mikrofoon takes a production break to work on new content, we’re sharing some of our most popular episodes again. With the holidays and festive season approaching, this episode on water safety is especially important. Daniëlla speaks with Petro Meyer, a swimming instructor from the NSRI, about water safety, rules, and myths. It’s also the story of Suzanne Smit and her daughter, who almost drowned. In Suzanne’s own words, she “prayed her back to life.” This is a mother’s testimony and a story she shares about water safety, which could save the lives of other children. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z
Episodios anteriores
-
41 - [Heruitsending] Waterveiligheid dié Vakansie: So Kan Jy Keer dat jou Kind Verdrink/ [Rebroadcast] Water Safety This Holiday: How to Prevent Your Child from Drowning Wed, 20 Nov 2024
-
40 - Episode 40: "'n Goeie Ma": Ons Vier 'n Jaar van 'n Ma & 'n Mikrofoon!/ Episode 40: "A Good Mom": Celebrating a Year of 'n Ma & 'n Mikrofoon! Wed, 13 Nov 2024
-
39 - Anneen Henze: Die Hart van 'n #Momtrepreneur/ Anneen Henze: The Heart of a #Momtrepreneur Wed, 6 Nov 2024
-
38 - Ons 330 dae in NICU: Gebore op 25 weke & 440 gram/ Our 330 Days in the NICU: Born at 25 Weeks & 440 Grams Wed, 30 Oct 2024
-
37 - Nageboorte Depressie: Die eerlike gesprek wat luisteraars wou hoor / Postpartum Depression: The Episode You Asked For Wed, 23 Oct 2024
-
36 - Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer/ How to Teach Your Child to Manage Stress Wed, 16 Oct 2024
-
35 - Borskanker: Wat Elke Ma Moet Weet/ Breast Cancer: What Every Mom Should Know Wed, 9 Oct 2024
-
34 - Episode 34: Borskanker: Só Het Ek My Kinders Vertel/ Episode 34: Breast Cancer: How I Told My Children Wed, 2 Oct 2024
-
33 - Swanger ná 13 rondtes IVF/ Pregnant after 13 rounds of IVF Wed, 25 Sep 2024
-
32 - TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Juffrou Linky/ TWO Moms & a Microphone: Miss Linky Wed, 18 Sep 2024
-
31 - Noodhulp-Blitskursus: Wat jy moet Weet tydens 'n Noodgeval by jou Huis\ First Aid Crash Course: What You Need to Know During an Emergency at Home Wed, 11 Sep 2024
-
30 - (Her)ontdek jou Styl as Ma/ (Re)discover Your Style as a Mom Wed, 4 Sep 2024
-
29 - Skermtyd: Wat 'n Arbeidsterapeut Wil Hê Jy Moet Weet/ Screen Time: What an Occupational Therapist Wants You to Know Wed, 28 Aug 2024
-
28 - TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Karlien van Jaarsveld / TWO Moms & a Microphone : Karlien van Jaarsveld Wed, 21 Aug 2024
-
27 - Die Hart van 'n Werkende Ma/ The Heart of a Working Mom Wed, 14 Aug 2024
-
26 - Die Hart van 'n Tuisblyma/ The Heart of a Stay-at-Home Mom Wed, 7 Aug 2024
-
25 - Hoe Om 'n Ma Wat Borsvoed te Ondersteun/ How to Support a Breastfeeding Mom Wed, 31 Jul 2024
-
24 - Die Dag Toe My Kind Verdrink Het/ The Day My Child Drowned Wed, 24 Jul 2024
-
23 - Irvette van Zyl: Olimpiese Marathon-Ma! / Irvette van Zyl: Olympic Marathon Mom! Wed, 17 Jul 2024
-
22 - Die Ma wie se Man haar 3 Kinders voor haar Vermoor het/ The mom whose husband killed her 3 children in front of her Wed, 10 Jul 2024
-
21 - Etenstyd! Maak so seker jou baba & peuter word 'n goeie eter/A Solid Start: Make eating enjoyable for your baby & toddler Wed, 3 Jul 2024
-
20 - Vegter Vir Hoop: Die Ma Wat Met Reuse Baklei/Fighting for Hope: The Mother Who Took on Giants Wed, 26 Jun 2024
-
19 - Die 3 Dinge Wat Goeie Pa's Dikwels vir hul Kinders Sê/ The 3 Things Good Fathers Often Say to Their Children Wed, 19 Jun 2024
-
18 - (On)Betrokke Pa: Die Man wat die Siklus Breek/(Un)Involved Dad: The Man Who Breaks the Cycle Wed, 12 Jun 2024
-
17 - Niël Scholtz: Om Weer Te Lééf Ná Jou Vrou Sterf/ Niël Scholtz: Rebuilding a Life After Losing Your Wife Wed, 5 Jun 2024
-
16 - TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Greteli de Swardt/WO Moms & a Microphone: Greteli de Swardt Wed, 29 May 2024
-
15 - Groot Emosies, Klein Lyfies: Raad vir Tantrums & Woede-uitbarstings/Big Emotions, Little People: Advice for Tantrums, Meltdowns & Outbursts Wed, 22 May 2024
-
14 - "Mom Guilt" Is 'n Lokval. Só Klim Jy Uit/ "Mom Guilt" Is a Trap. This is How You Get Out Wed, 15 May 2024
-
13 - Hettie Brittz: 'Kweek Kinders Met Karakter' Vir 'n Nuwe Generasie Ma's/ Hettie Brittz: 'Growing Kids with Character' for a New Generation of Moms Wed, 8 May 2024
-
12 - TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Simoné Pretorius / TWO Moms & a Microphone: Simoné Pretorius Wed, 1 May 2024
-
11 - Van Deurmekaar na Agtermekaar: Kry Beheer deur te Organiseer/From Chaos to Order: How to Organise and Thrive Wed, 24 Apr 2024
-
10 - Ontmoet Die Ma Wat Kinders in Liefde Laat Sterf / Meet the Mom Who Helps Children Die with Love Wed, 17 Apr 2024
-
9 - Doen Dié 2 Dinge & Word 'n Fikse Ma/Do These 2 Things To Become a Fit Mom Wed, 10 Apr 2024
-
8 - Wat 'n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet/What a Doctor-Mom Wants You to Know Wed, 3 Apr 2024
-
7 - TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Sarina Bosman / TWO moms & a Microphone: Sarina Bosman Wed, 20 Mar 2024
-
6 - Speel jou Kind Genoeg? / Does Your Child Play Enough? Wed, 13 Mar 2024
-
5 - Ontmoet die Ma van Pretoria met 12 Kinders /Meet the Mom from Pretoria with 12 Children Wed, 6 Mar 2024
-
4 - Hoe om met jou kind oor seks te praat / How to talk to your child about sex Wed, 28 Feb 2024
-
3 - Infertiliteit, Jou Geestesgesondheid & Jou Huwelik/Infertility, Your Mental Health and Your Marriage Wed, 21 Feb 2024
-
2 - Boelies: Redes, tekens en Oplossings/Reasons, Signs, and Solutions Wed, 14 Feb 2024
-
1 - Help, ek is 'n nuwe ma!/Help, I'm a new mom! Tue, 9 Jan 2024